top of page

ELZET & JOHAN

vierde dag van mei

#VIRALTYDVISSER

ons groot dag

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van

ELZET KRÜGER

(dogter van Johan en Erika Krüger)

&

JOHAN VISSER

(seun van Johan en Narina Visser)

die datum

Saterdag, 4 Mei 2024
Gaste arriveer 14h30 | Seremonie begin stiptelik 15h00

die venue

Louvain Gaste Plaas
Herold, Garden Route, Scenic Route 62, 6615
Sien aanwysings

die kleredrag

Semi-formeel

fyner detail

Kontantkroeg en kaartfasiliteite is beskikbaar.
Metgesel en kinders slegs per formele uitnodiging.

Our Wedding Day

NAWEEK SKEDULE

hier is hoe dinge gaan verloop

VRYDAG

Vir die gaste wat Vrydag arriveer: Braai by Louvain gasteplaas
(verdere inligting sal volg)

SATERDAG

Ons groot dag
Gaste arriveer 14h30 | Seremonie begin 15h00

IMG_2051.JPG
NAWEEK SKEDULE
IMG_1720.JPG

BO DIT ALLES MOET JULLE MEKAAR LIEFHÊ. DIT IS DIE BAND WAT JULLE VOLMAAKTE EENHEID SAAMBIND.

– Kolossense 3:14

VERVOER & VERBLYF

as jy wil oorslaap op die venue

Daar is plek vir alle gaste om op Louvain gasteplaas te slaap.
‘Glamping tente’ is ook beskikbaar
Sien akkommodasie

Verdere inligting in verband met akkomodasie op Louvain gasteplaas en die betaling sal gekommunikeer word sodra die RSVP’s ontvang is.

NOG VERBLYF OPSIES

Shanzeley Guest House (8km vanaf venue)

Breath Lodge (17 km vanaf venue)

VERVOER OPSIES

As jy vervoer benodig vanaf George lughawe skakel gerus:
One day Tours - 066 044 8426
Travel-ibiki Tours -  081 585 3383

VERVOER & VERBLYF
IMG_1730.JPG
TROUWENSE

TROUWENSE

geskenk idees

Jou teenwoordigheid is ons enigste wens, maar ‘n koevert is vir ons baie werd.

RSVP DATUM

kom vier saam met ons

RSVP asseblief voor of op 9 Maart 2024.

Indien jy enige verdere vrae het kontak gerus vir:
Elzet: 079 895 1390 of
Johan: 079 379 1790

RSVP
bottom of page